send link to app

Alfabetkaarte


4.8 ( 3888 ratings )
Juegos Puzzle Educación Educación
Desarrollador Helpende Hand
Libre

Herken jy die verskillende letters van die alfabet?
Toets ook sommer jou geheue met dié alfabetkaarte.

Soek kaarte uit wat bymekaar pas. Daar is twee kaarte vir elke letter.

Daar is ses vlakke en elke vlak word ’n bietjie moeiliker.

Gratis. Laai dit nou af.
Vir meer inligting besoek www.leesapp.co.za